Jesaja 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis hulle wat omkoopgeld vat om skuldiges vry te laat. Hulle laat die boses vry uitloop en straf die onskuldiges.

Jesaja 5

Jesaja 5:19-25