Jesaja 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê:“Laat Hom gou maak en iets doen sodat ons dit kan sien! Laat die Heilige Een van Israel vir ons wys wat Hy beplan sodat ons dit kan weet!”

Jesaja 5

Jesaja 5:17-24