Jesaja 49:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Konings sal pleegvaders van jou kinders wees.En koninginne hulle pleegmoeders.Hulle sal diep voor jou buigen die stof van jou skoene aflek. Dan sal jy weet dat Ekdie Here is.Wie sy hoop op My stel, sal nie teleurgestel word nie.”

Jesaja 49

Jesaja 49:16-26