Jesaja 49:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal jy by jouself dink: ‘Wie het al hierdie kinders vir my gegee? Ek was kinderloos en onvrugbaar. Ek was ’n balling en verstoot.Maar wie het hierdie kinders grootgemaak?Ek alleen het oorgebly,maar waar kom hulle nou vandaan?’”

Jesaja 49

Jesaja 49:17-26