Jesaja 49:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kan ’n ma die baba vergeet wat aan haar bors drink?Kan sy geen medelye hê met die kind wat sy in die wêreld gebring het nie? Selfs al sou dit tog moontlik wees, Ék sal jou nie vergeet nie!

Jesaja 49

Jesaja 49:11-17