Jesaja 48:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het alles gehoor.Julle kon dit self sien.Sal julle dit nie nou erken nie? Daarom gaan Ek nou nuwe dinge aan julle openbaar, geheime waarvan julle nie weet nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:5-11