Jesaja 46:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense gooi goud uit ’n sak,en weeg silwer af op ’n skaal.Hulle huur ’n goudsmidom ’n afgodsbeeld te maak.Dan buig hulle en aanbid die afgodsbeeld.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-13