Jesaja 46:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal julle God wees deur julle hele lewe. Tot julle stokoud is,sal Ek julle dra.Ek het julle gemaak, en sal vir julle sorg.Ek sal julle ondersteunen julle red.

Jesaja 46

Jesaja 46:3-13