Jesaja 45:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gee vir jou skatte wat weggesteek is in die donker, rykdomme opgesluit in geheime plekke.Ek doen dit sodat jy kan erken dat Ek die Here is, die God van Israel, wat jou by jou naam roep

Jesaja 45

Jesaja 45:1-12