Jesaja 45:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom almal vir ’n vergadering bymekaar, julle almal uit die nasies wat rondhardloop. Hoe dwaas is almal wat hulle afgodsbeelde van hout ronddra, wat bid tot gode wat nie kan red nie!

Jesaja 45

Jesaja 45:10-22