Jesaja 44:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Party sal trots sê: ‘Ek behoort aan die Here.’Ander sal sê: ‘Ek is ’n afstammeling van Jakob.’Sommige sal die Here se Naam op hulle hande skryfen die naam van Israel aanneem.”

Jesaja 44

Jesaja 44:1-9