Jesaja 44:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here, jou Redderwat jou in die moederskoot gevorm het: “Ek is die Herewat alles geskep het.Ek alleen het die hemel oopgespan.Ek alleen het die aarde gevorm.

Jesaja 44

Jesaja 44:14-28