Jesaja 44:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is wat die Here sê,Hy wat jou gemaak het, wat jou gevorm het in jou moeder se skoot, en jou steeds help: Moenie bang wees nie, my dienaar Jakob, Jesurun wat Ek gekies het.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-3