Die ambagsman kap seders af. Hy kies ’n sipres of eik.Hy laat dit groei tussen die bome in die bos.Of hy plant ’n lourier, en die reën laat dit groei.