Jesaja 43:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sê die Herejulle Verlosser, die Heilige van Israel: “Ter wille van julle stuur Ek ’n leërmag na Babel.Dan sal die Babiloniërs moet vlug in dieselfde skepe waarop hulle so trots is.

Jesaja 43

Jesaja 43:5-20