Jesaja 43:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die verlossingaangekondig.Ek het eers gesê wat Ek gaan doenen julle toe gered.Geen vreemde god kon dit doen nie.Julle is getuiesdat Ek die enigste God is,” sê die Here.

Jesaja 43

Jesaja 43:9-20