Jesaja 42:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê God, die Here, wat die hemel gemaak en dit oopgespan het.Hy het die aarde gemaak en alles wat daarop is.Hy gee asem vir almal op aarde,lewe vir alles wat daarop beweeg.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-7