Jesaja 42:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal ’n geknakte rietnie verder afbreek nie.Mense wat dof brand soos ’n lamppit sal hy nie uitdoof nie. Hy sal in opregtheid reg laat geskied.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-10