Jesaja 42:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar kyk hoe lyk sy volk! Hulle is geplunder en gebuit.Hulle is in vanggate gehou,of in gevangenisse opgesluit.Hulle het ander se buit gewordmet niemand om te red nie.Hulle is geplundersonder iemand wat sê:“Gee hulle terug!”

Jesaja 42

Jesaja 42:14-25