Jesaja 42:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek lei blindes op ’n nuwe pad,op paaie wat vir hulle onbekend is.Ek maak die donkerte voor hullehelder lig,en die ongelyk plekke maak Ek gelyk. Ek gaan dit alles doen,en hulle nie alleen los nie!

Jesaja 42

Jesaja 42:10-20