Jesaja 42:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal opruk soos ’n baie sterk man.Hy sal kom soos ’n soldaat wat woedend is.Hy gaan sy oorlogskreet aanhef.Hy sal triomfeer oor sy vyande.

Jesaja 42

Jesaja 42:7-22