Jesaja 40:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Stem sê: “Roep!” Ek het gevra: “Wat moet ek roep?”“Roep uit: Alle mense is soos gras.Hulle bekoorlikheid is soos blomme van die veld.

Jesaja 40

Jesaja 40:1-13