Jesaja 40:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk op na die hemel.Wie het die sterre gemaak? Hy laat hulle soos ’n leërmag uitmarsjeer, die een ster na die ander,en roep elkeen by sy naam.Met sy groot krag en mag sorg Hy dat nie een wegraak of verdwaal nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:23-31