Jesaja 40:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sit op sy troon bokant die hemelkoepel. Die mense op aardelyk vir Hom soos sprinkane. Hy sprei die hemel uit soos ’n gordyn,Hy sprei dit oop soos ’n tentom in te woon.

Jesaja 40

Jesaja 40:12-25