Jesaja 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal min mans nog lewe. Sewe vroue sal met mekaar oor een man baklei en sê: “Laat ons almal met jou trou! Ons sal ons eie kos en klere verskaf. Gee ons net jou naam sodat hulle ons nie as kinderlosesuitkryt nie!”

Jesaja 4

Jesaja 4:1-3