Jesaja 39:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Die tyd kom dat alles wat jy het, al die skatte wat jou voorouers opgegaar het, na Babel weggedra sal word. Niks sal daarvan oorbly nie,’ sê die Here.

Jesaja 39

Jesaja 39:2-8