Jesaja 39:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het die profeet Jesaja na koning Hiskia gekom en vir hom gevra: “Wat wou hierdie mense gehad het? Waarvandaan het hulle gekom?” Hiskia het geantwoord: “Hulle het van die verafgeleë land Babel na my toe gekom.”

Jesaja 39

Jesaja 39:1-8