Jesaja 39:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort hierna het Merodak-Baladan, die koning van Babel en seun van Baladan, sy beste wense en ’n geskenk na Hiskia toe gestuur. Hy het gehoor dat Hiskia baie siek was, en gesond geword het.

Jesaja 39

Jesaja 39:1-6