Jesaja 38:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was deurmekaar en het soos ’n voël geklink, soos ’n duif wat kla. My oë het moeg geword soos ek opgekyk het na die hemel toe vir hulp. Ek is in die moeilikheid, Here. Help my!”

Jesaja 38

Jesaja 38:5-22