Jesaja 37:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het die profeet geantwoord: “Sê vir julle meester: ‘So sê die Here: Moenie jou ontstel oor die godslasterlike woorde wat die Assiriese koning se boodskappers teen My geuiter het nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:3-15