Jesaja 37:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eendag terwyl hy in die tempel van sy god Nisrok aanbid het, het sy seuns Adrammelek en Sareser hom met hulle swaarde vermoor. Hulle het na Ararat toe gevlug. ’n Ander seun, Esarhaddon, het die volgende koning van Assirië geword.

Jesaja 37

Jesaja 37:35-38