Jesaja 37:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie nag het die engel van die Here na die Assiriese kamp toe ge-gaan. Hy het 185 000 Assiriese soldate doodgemaak. Toe die Assiriërs die môre vroeg opstaan, was daar oral net lyke!

Jesaja 37

Jesaja 37:30-38