Jesaja 37:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die Hereoor die koning van Assirië:“‘Hy sal nie in hierdie stad inkom om ’n pyl af te skiet nie.Hy sal nie skilde teen die stad gebruik of beleëringswalle daarteen opgooi nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:31-34