Jesaja 36:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie dat Hiskia julle om die bos lei deur vir julle te sê: ‘Die Here sal ons red!’ nie. Het die gode van enige ander nasie al ooit hulle mense kon red van die koning van Assirië?

Jesaja 36

Jesaja 36:13-22