Jesaja 36:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat Hiskia julle mislei om op die Here te vertrou nie. Hiskia sê: ‘Die Here sal ons red! Hierdie stad sal nooit in die hande van die koning van Assirië beland nie.’

Jesaja 36

Jesaja 36:12-22