Jesaja 36:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Eljakim, Sebna en Joag vir die koning se verteenwoordiger gevra: “Praat asseblief tog met ons in Aramees. Ons verstaan dit goed. Moet asseblief nie in Hebreeus met ons praat nie, want die mense op die muur sal dit kan verstaan.”

Jesaja 36

Jesaja 36:4-21