Jesaja 35:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die droë grond sal ’n poel water word,die dorstige land borrelende fonteine.Waar daar eers net blyplek was vir woestynjakkalse, sal daar nou gras, riet en bossies groei.

Jesaja 35

Jesaja 35:5-10