Jesaja 34:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hemelliggame sal wegsmelt.Die hemel sal soos ’n boekrol toegerol word.Die sterre sal verdof en valsoos verlepte blare van ’n wingerdstok,of ’n vyeboom wat verdroog.

Jesaja 34

Jesaja 34:3-14