Jesaja 34:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die land sal genoem word die Land van Niks, en sy leiers sal verdwyn.

13. Dorings sal die paleise oorgroei,brandnetels en dissels sy forte.Die ruïnes sal ’n blyplek wordvir jakkalse en volstruise.

14. Wildehonde en hiënas kry mekaar daar.Wildsbokke roep na mekaar.Die naggees sal daar bly om ’n rusplek te vind.

Jesaja 34