Jesaja 33:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Lewenslank is Hy jou vaste fondament, ’n ryke voorraad van redding, wysheid en kennis.As jy die Here dien, sal jy al hierdie skatte kry.

Jesaja 33

Jesaja 33:1-16