Jesaja 33:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vyand se skeepstoue hang slap.Die maste staan nie regop nie.Die seile is nie gespan nie. God se volk verdeel die oorvloedige buit.Selfs mense wat verlam is, kry genoeg.

Jesaja 33

Jesaja 33:14-24