Die skelmstreke van skurke sal onthul word.So ook al die liegstories wat hulle vertel het om arm mense in die howe te verdruk.