Jesaja 32:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Binnekort, oor bietjie meer as ’n jaar, sal julle wat nou so sorgeloos is skielik iets hê om oor te bewe.Want julle vrugte-oes sal vergaan.Daar sal geen oes wees nie.

Jesaja 32

Jesaja 32:9-15