Jesaja 31:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Assiriërs sal vernietig word, maar nie deur die swaard van mense nie.Die swaard van God sal hulle tref, en hulle sal paniekbevange wegvlug.Hulle jong soldate sal gevang word en slawe gemaak word.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9