Jesaja 30:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk! Die Here kom uit die verte.Sy woede breek los,omring deur donker wolke soos rook.Sy lippe is vol wraak.Sy woorde verteer soos vuur.

Jesaja 30

Jesaja 30:19-33