Jesaja 30:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal jy al jou silwer afgode en goue beelde stukkend slaan.Jy sal hulle weggooi soos smerige klere.“Aaklig!” sal jy sê. “Weg daarmee!”

Jesaja 30

Jesaja 30:17-29