Jesaja 30:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Volk van Sion, wat in Jerusalem woon, julle sal nie meer huil nie. Hy sal genade aan julle bewys as julle Hom vra om julle te help.Hy sal dadelik reageer as julle na Hom roep.

Jesaja 30

Jesaja 30:17-20