Jesaja 30:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van hulle sal duisend van julle jaag.En vyf van hulle sal julle almal laat wegvlug.Julle sal bly staan soos ’n enkele vlagpaal op ’n berg, soos ’n vaandel op ’n heuwel.”

Jesaja 30

Jesaja 30:12-24