Jesaja 30:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Verwoesting staan vas vir my opstandige kinders,” sê die Here. “Julle maak planne wat nie van My kom nie.Julle smee vennootskappe wat nie deur My geïnspireer is nie.Julle stapel sonde op sonde.

Jesaja 30

Jesaja 30:1-11