Jesaja 29:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het die Here gesê: “Hierdie mense sê hulle behoort aan My.Hulle eer My met hulle monde, maar hulle harte is ver van My af.En hulle aanbidding bestaan uit niks meer as menslike opdragte en tradisies.

Jesaja 29

Jesaja 29:6-16